Aero Creations Jong handvaardige persoon vir klein gedetaileerde werk.
PermanentDescription
Aero Creations is ‘n model bou en 3D ‘Printing’ maatskappy wat opsoek is na ‘n jong persoon wat handvaardig is in klein gedetaileerde werk. Die persoon moet kan logies dink en tegnies aangelê wees. Airbrushing en / of sprei verf is ‘n defnitiewe plus.
Ons is opsoek na iemand wat in ‘n span kan werk maar ook eie insiatief kan neem.
Doen aansoek indien jy in ‘n kreatiewe omgewing wil werk.
Epos asb. CV na Lynne@aerocreations.co.za met die verwysing Adunza.
Enige voorbeelde van handwerk sal welkom wees. (Heg asb. slegs in PDF aan)
Matriek/N3 ‘n voordeel.
More details
| Name | Description |
|---|---|
| Company Name | Aero Creations |
| Advertised By | Business |
| Job Type | Full Time |
| Language | Afrikaans or English |
| Gender | Male |
| Drivers Licence | Code B |
| Salary | R |
| Link | For more information click here |